"Vir die grootste deel van my lewe het ek vas geglo dat dit verkeerd is om kwaad te word. Ek het geglo dat woede sonde is en dat ek nie mag kwaad word nie. Dit is eers onlangs dat ek agtergekom het dat daar ‘n fyn balans is tussen kwaad word en om nie self beheersing toe te pas nie. Daar is ook ‘n fyn balans wat gehandhaaf moet word want, alhoewel woede natuurlik is en ‘n emosie is wat ons moet erken en verwerk, moet ons waak daarteen om nie bitter en hard te word nie. Woede moet altyd gevolg word deur vergifnis, sodat bitterheid nie sal saad skied in ons harte nie."
reacties op dit artikel
#1 | 24-01-14 | cor zwart en daarom neem je dan
een fijn gebalanceerd
frans stierenhondje
#2 | 24-01-14 | Huub R.I.P. Mandela. 't Duurt nog even totdat we zo ver zijn!